Ons gaan saam met die van Tonders gesin met vakansie Margate toe. Hendrik wil visvang, die kinders gaan speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het ´n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets....
We go on vacation to Margate with the van Tonder Family. Hendrik wants to go fishing, the kids swim and play Yollie and Maggie wants to sunbathe and Ouboet has a self built modded speedboat (Spuitpoep II) which he wants to test out at sea. ...